|
Daar word vertel dat die duiwel op 'n keer bankrot gespeel het en dat hy al sy gereedskap sou verkoop aan enige een wat bereid was om die regte prys te betaal
Op die aand van die vandusie was al die gereedskap pragtig uitgestal en het die hele bose lot daar gelê: Daar was jaloesie, afguns, haat, onsedelikheid, owerspel, moord, vyanskap, woede en al die bose stukke gereedskap, elkeen met sy prys, maar... |
|
Read more...
|
|
|
Efe.6:10 "Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte".
Meeste van ons kry dae, waarin ons bietjie moedeloos en kragteloos voel. Maar jy hoef nie in daardie toestand te lewe nie. Jy kan sterk wees in die Here en in die krag van Sy sterkte. Ons het nie nodig om rond te loop asof verslaan en depressief nie. Ons kan besluit om hierdie week te begin met opgewektheid en blydskap. Leer die Bybel dan nie "My blydskap in die Here is my beskutting" nie?(Neh.8:11). |
|
Read more...
|
|
by Bernadette Purto
"I am happy because I met Pastor Sonny, I am happy because I attended the KIDS Church, I am happy because Pastor Sonny prayed that I'll be back to church again" these are top three on the happy list of my son when I asked him one night why he is happy. When it was my daughter's turn to speak, uttered in different manner, I heard the same answers from her. Tears fell from my eyes as I knew well then that the Lord is very much delighted. |
|
Read more...
|
|
|
Ghenny's Personal Testimony |
|
|
|
|
On the 22nd September 1949 a baby girl is born in Benoni. Her parents christen her by the name Hester Johanna Roux; |
|
Read more...
|
|
Is gebed vir jou 'n gewoonte? |
|
|
|
|
“Die rede waarom ons bid, is dat ons eenvoudig nie anders kán nie”. Dié aanhaling van William James is die eerste teks waarmee jy kennis maak as jy Philip Yancey se nuwe boek Gebed – Maak dit enige verskil? van Lux Verbi oopmaak. |
|
Read more...
|
|
|
|
|
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>
|
|
Page 1 of 2 |